Woord van die week
1. latjiebeen (geselstaal) idiomatiese uitdrukking
jou latjiebeen (soms ook latjieboud) hou (dikw. t.o.v. ouer mans) By ’n nooi aanlê of vryerig wees.
2. latjiebeen agter iemand wees (t.o.v. manspersone) Verlief op iem. wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie