'Kondig droogtenoodtoestand af'
Oesskattings veel laer
Die huishoudelike voedselsekerheidsituasie in suidelike, oostelike, westelike en sentrale Namibië is ook swak as gevolg van die heersende droogtetoestande.
Die ministerie van landbou, water en grondhervorming beveel aan dat die regering op nasionale vlak ’n droogtenoodtoestand moet afkondig met die voorlopige oesskattings wat op ’
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie