Hardapboere op hul knieë
Gewas- en veeproduksie onder druk
Groot kommer heers oor die sosioëkonomiese impak op boere en die gemeenskap van Mariental indien daar geen reën en invloei in die dam is nie.
’n Donker wolk hang oor Mariental weens die lae vlak van die Hardapdam, en dit blyk nie ’n reënwolk te wees nie.Dit is die gevoel van boere in die omgewing weens dié dam wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie