Anne-Shirley Pearce en Wiane Du Toit se twee woelwater seuntjies sit asof geplant tussen die vygies! Wiane het die kosbare foto geneem wat as wenner van verlede week in Republikein se gewilde fotokompetisie aangewys is.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie